Twee Palms



 
180º Seesig - Alle Vertrekke
Gerieflike 3 Slaap kamer
Afslag op Boot en Go Kart Ritte


Twee Palms is 'n 3 slaapkamer, 2 badkamer vakansie huis in Uvongo met seesig uit alle vertrekke wat 8 persone slaap.

Kom kuier en braai op 'n toskaanse stoep terwyl U die walvisse bewonder en die kinders op die grasperk baljaar binne 'n veillige ommuurde erf.

  • Volle See Uitsig (180º uit alle vertrekke)
  • Kyk af op branders wat breek
  • Stap na Strand (350m vanaf Uvongo strand)
  • Moderne Winkels
  • Gerieflike Verblyf



    Diepsee Boot en Haai-Duik (+ Vry DVD) Ekskursies en Go Kart Ritte - 10% Afslag indien U bespreek by 2 Palms.


Verblyf & Tariewe
© Copyright 2014